Hoofman Jarvis: Avonture van drie drosters in Sentraal-Afrika / G. Seubring

R200.00

1 in stock

SKU: BIO.ALG.002/11/5/21 Category:

Description

JL van Schaik Bpk.

1942

OU ou boek maar uiters waardevol en skaars, hardebandboek met skade op rugkant, ‘n hartjie met voorletters op titelbladys geteken

Reeks: Groot Afrika-Reeks nr. VI

Ander boeke in hierdie reeks wat ongelukkig baie skaars is, is :

I. Die Vallei van die Newels : Verhaal uit Egipte – deur J.J. Groeneweg
II. Die wraak van die Toerarg: ‘n verhaal wat speel in Sentraal-Afrika – deur J.J. Groeneweg
III. In Twee wêrelddele: ‘n drama in die Sahara – deur J.J. Groeneweg
IV. Die oor, die weegskaal e ndie boek: ‘n verhaal uit ou-Abessinië – deur J.J. Groeneweg|
V. Op stap deur oerwoud en woestyn  – deur G. Seubring
VI. Hoofman Jarvis: Avonture van drie drosters in Sentraal-Afrika – deur. G. Seubring
VII. Aan die walle van die Nyl – deur J.J.  Groenweg