Hou vas aan geloof selfs wanneer God nie sin maak nie / James Dobson

R100.00

Waarom laat God toe dat dit met my gebeur?  – Hierdie is ‘n vraag  waarmee menige gelowige in tyd van siekte, dood, huwelikskonflik, egskeiding, mislukking… geworstel het. Daar kom tye in elke mens se lewe wanneer omstandighede ons dronkslaan, wanneer dit lyk asof  God nie sin maak nie.

Out of stock

SKU: GEE.ALG.101/9/22 Category:

Description

CUM

Eerste druk 1994

Sagteband, boek skoon en mooi