Houtwerk / N.B. Borcherds

R110.00

Inhoud:

Sae, Skawe, Skuurgereedskap, Beitels, Die slyp van snygereedskap, Meetgereedskap, Boorgereedskap, Hamers, Spykers, skroewe, skroewedraaiers, knyptange, Skarniere en slotte, Lym, Verbindinge, Deure en boukonstruksie, Hout, Tekene: tekengereedskap, Ortografiese projeksies en Praktiese bankwerk.

 

Out of stock

SKU: NIE-FIKSIE.JUN.009/10/19 Category:

Description

Skrywer was voorheen van die Hoërskool J.J. du Preez, Parow

Hout- en metaalwerkinstrukteur, Opleidingskollege Paarl.

Nasionale Boekhandel Beperk

Vierde druk 1962?

Sagteband groterige boek nog netjies vir sy ouderdom, paar bruin vlekkies op binneblad

Pragtige swart en wit lynsketse van allerlei gereedskap ter opleiding

Baie handige vir enige seun of tuisskoler met ‘n belangstelling in handwerk of houtwerk