Description
Human & Rousseau
Tweede druk 1982
Hardeband met gekleurde glansvoorblad – behalwe vir vorige eienaar se naam en ‘n datum op harde binneblad is die boek nog in mooi en skoon toestand, puntjie van voorblad effense geskaaf
R150.00 R130.00
318 volledige uitgewerkte resepte en 70 kleurfotos.
Die ideale handleiding vir die huisvrou wat nuwe geregte soek wat goedkoop is en maklik om te maak. In 18 hoofstukke word die volgende gebied:
Daaglike spyskaarte vir sewe weke
Omskrywing van belangrike kookterme
Opwindende ontbytgeregte, sop geurige visgeregte, besonderse vleisgeregte, Ekonomiese vleislose geregte, geregte uit blikkies, groentegeregte en warm en koue poedings, gebak en southappies en peuselkos…
Out of stock