Huismoles / Ansonette Kruger

R55.00

Shani is besig om voor te berei vir ‘n belangrike oudisie, daarom kom sy nie eens agter dat Rachelle se danige vriendskap met haar dalk moeilikheid voorspel nie.
Rachelle is nie daaraan gewoond om verneder te word nie. Sy onthou goed hoe almal gelag het toe sy op Shani se partytjie in die swemband beland het…

Out of stock

SKU: JEUG.BOE.001/12/17 Category:

Description

Uitgewer: Lapa
Datum: Tweede uitgawe eerste druk 2007
Toestand: So goed as nuut