Huwelik blus (bliss) deur Antonet Bekker

R80.00

Is jou huwelik geblus? Hoop jy vir meer bliss (geluk) in jou huwelik? Wat is God se definisie van liefde en seks? Glo jou tiener die wêreld se leuens oor seks voor die huwelik, seksualteit en saambly? Trou is nie perde koop nie of is dit? Word jou huwelik bedreig deur pornografie of ‘n affair?

Net God alleen kan blus doodkrap en bliss in die plek daarvan skryf.

Available on backorder

Description

Uitgegee deur Groep 7 Drukkers en uitgewers

Eerste uitgawe, eerste druk 2013

Sagteband in mooi druk

Boek geteken: “Liefde Antonet”

R80