Iemand soos tant Breggie / Anna Jordaan

R95.00

“Hulle wil hê sy moet kom kuier daar in die groot stad vol sondes. Janneman en sy gepynte vrou. Maar nou is daar ‘n hele klomp konvensies by : sy moet haar snuifblik hier laat bly, sy moet vir haar hoëpolvyskoene koop, sy moet ‘n hele klomp nuwe tawwerds laat maak en sy moet leer om minder te praat. Asof die Liewenheertjie nie vir haar ‘n tong gegee het nie. Dis omtrent nog al wat sy het wat goed is.”

So is tant Breggie – in woord en daad so reguit en op die man af soos die pad deur die Groot Karoo. Eerlik, koppig, hardkoppig, eksentriek, kostelik, uniek – individualisies maar ook so heerlik herkenbaar as ‘n eie suster, goeie vriendin en ‘n ouma van tien.

1 in stock

SKU: FIKSIE.ALG.605/9/19 Category:

Description

Tafelberg Uitgewers

Eerste druk 1976

Hardeband met stofomslag boek is skoon soos nuut