Ingrid Jonker: beeld van ‘n digterslewe saamgestel deur Petrovna Metelerkamp

R350.00

NUWE BOEK

Hierdie boek is geteken deur die skrywer, Petrovna Metelerkamp!

‘n Meesterlike biografie oor een van ons grootste digters. Die eerste volledige biografiese publikasie oor hierdie geliefde digter wat ikoon en legende geword het. Luukse uitgawe met 140 foto’s en 60 briewe.

“Dit is ‘n verbluffende boek. Dis oneindig hartseer om die feite so te lees, sonder kommentaar.” – Louis Esterhuizen, Protea Boekwinkel.

Also available in English as Ingrid Jonker – A Poet’s Life.

Out of stock

Description

Uitgewer: Hemel en See Boeke

ISBN: 978-0-620-28535-3

Formaat: Sagteband, 256 bladsye

Vierde uitgawe eerste druk 2007

Klassifikasie: Biografie