Ingrid Jonker Versamelde werke

R150.00

Ingrid Jonker het haar in die nag van 18 en 19 Julie 1965 verdrink in die see by Drieankerbaai, Kaapstad. Sy was een en dertig. Ten tyde van haar dood het net twee digbundels van haar verskyn: ‘n jeugwerk, Ontvlugting (1956) en die veel geprese en bekroonde Rook en Oker na vele vertragings in 1963. Na haar dood is ‘n derde bundel, Kantelson uitgegee. Hierdie bundel Ingrid Jonker:  Versamelde Werke bevat al haar gedigte, wat in begenoemde drie digbundels verskyn het.

Out of stock

SKU: DIG.DON.023/7/12/21 Category:

Description

Human & Rousseau

Eerste sagtebanduitgawe 2006

Sagtebandboek, rugkant effens sonverbleik, verder nog in goeie toestand.