Description
Uitgegee deur UNISA
1982
Sagteband in goeie toestand
R50
R50.00
Wat die leser hier aangebied word is die eerste wetenskaptlike publikasie oor polisiekunde in Suid-Afrika. Die vertroue word uitgespreek dat dit besinning en verdieping sal stimuleer en 'n positiewe bydrae sal lewer tot die realistiese uitbouing van polisiekunde as wetenskaplike dissipline binne die raamwerk van die BA Polisiekunde graad, sodat polisiëringsdienste in SA die akademiese en professionele status kan verkry wat dit verdien.
Out of stock
Uitgegee deur UNISA
1982
Sagteband in goeie toestand
R50