Sale!

Jacoba Afrikaner / Maretha Maartens

R40.00

Jacoba Afrikaner is die verhaal van twee liefdes, of dalk van drie. Dit is werklikeheidsfiksie waarin duiselingwekkende geheime van Donker Kontinent aan die lig kom. Maar dit is ook die storie van ‘n groepie mense in wie se lewens waarheid en ontnugtering, adel en boosheid, krag en berou eindelik hul beslag kry.

1 in stock

SKU: FIKSIE.RUD.002 Category:

Description

Tafelberg Uitgewers

Eerste uitgawe 2001

Sagtebandboek in skoon toestand maar agterste deel van boek toon rimpeling van waterskade, naam van vorige eienaar voorin in boek in krulskrif

Omslagontwerp: Nazli Jacobs