Description
Uitgegee deur AA Balkema
Datum: Derde druk geen jaartal
Toestand: Hardeband boek met materiaalagtige buiteblad, sellotapemerke op binneblad en naam en boodskap aan vorige eienaar in ink voorin geskryf
Tekeninge deur Francois Krige (broer van skrywer Uys Krige)
Skrywer Eitemal oftewel prof. dr. W.J. Du P. Erlank.
Baie skaars boek