Jaffie: ‘n eselsromannetjie / Eitemal

R140.00

EITEMAL (PSEUDONIEM VAN WILLEM JACOBUS DU PLOOY ERLANK)

Voorwoord in hierdie boek:

In Middeleeuse Bybelprente, waar die geboorte van Christus in die stal van Bethlehem die sentrale motief is, word dikwels in die een hoek van ‘n skildery ‘n eselskop en in ‘n ander hoek die kop van ‘n koei ingelas, terwyl ver op die agtergrond ‘n Europese stad met sy huise en toringpunte gesien kan word. Hierdie metode – die gedeeltelike verontagsaming van die realiteit om eerder ‘n naïef beleefde idee te beklemtoon – het geskik gelyk vir die weergawes van eie jeugherinnerings en godsdienstige belewings rondom twee eseltjies as sentrale figure.

Out of stock

SKU: FIKSIE.NEl.(B).004/19/5/23; FIKSIE.EBE.053/8/22 Category: Tags: , , , ,

Description

Uitgegee deur AA Balkema

Elfde druk

Toestand: Hardeband boek in stewige toestand met materiaal-agtige buiteblad, naam van ‘n vorige eienaar op binneblad toegeplak

Tekeninge deur Francois Krige (broer van skrywer Uys Krige)

Skrywer Eitemal oftewel prof. dr. W.J. Du P. Erlank.

Baie skaars boek

 

Die skrywer, Eitemal