Jan Rabie Versamelverhale

R140.00

Hierdie bundel is uitgegee by geleentheid van die 60ste verjaarsdag van die skrywer op 14 November 1980.

In hierdie versamelbundel is al die verhale van Jan Rabie se drie kortverhaalbundels Een en twintig, Dakkamer en Agterplaas en Die roos aan die pels versamel. ‘n Verdere sewetal kortverhale word vir die eerste keer gepubliseer.

Versamelverhale kan met reg ‘n versamelaarsitem genoem word.

 

1 in stock

SKU: FIKSIE.DEH.0421; FIKSIE.ALG.100/18/7/23; FIKSIE.WAV.(B).002/19/7/23 Category:

Description

Human & Rousseau publiseer met samewerking van AA Balkema

14 November  1980

Hardebandboek met mooi netjiese omslag boek soos nuut, daar is egter op die eerste drie binneblaaie bruin skimmelvlekkies, boek is egter verder soos nuut