Jeanne d’Arc / Annet Van Battum

R80.00

Jeanne d’Arc – heks of heilige ? Dit was die strydvraag in haar eie tyd. Vandag weet ons dat sy net ‘n eenvoudige boeremeisie was, besiel deur wat sy as die opdrag van God beskou het, en dat sy hierdie opdrag – om Frankryk van die Engelse oorheersing te bevry – met ongelooflike moed en toewyding nagekom het. In hierdie boek vertel Annett van Battum die merkwaardige verhaal van hierdie moedige dogter op besielende en verstaanbare wyse. Tegelykertyd kry ons ‘n lewendige beeld van die laat Middeleeuse wêreld waarin Jeanne d’Arc geleef het.

Out of stock

SKU: BIO.JVW.0078/16 Categories: ,

Description

Uitgewer: Human & Rousseau

Datum: Eerste Afrikaanse uitgawe 1964

Toestand: Hardeband met stofomslag nog netjies

Oorspronklike titel: Jeanne d’Arc

Vertaal: Uit Nederlands vertaal deur Len Strydom