Jock van die Bosveld / Sir Percy Fitzpatrick

R130.00

Bekend Jock-boek wat handel oor die hond Jack. Daar is selfs in Oos-Transvaal ‘n bronsbeeld vir hierdie hond-legende opgerig.

1 in stock

SKU: FIKSIE.ALG.005/22/7/20 Category: Tags: ,

Description

Uitgegee deur J.L. van Schaik

Tweede druk 1962

Hardeband met gefotostateerde stofomslag geringe skaafmerke, boek binne lyk of dit nog nooit gelees is nie, in puik toestand

Omslagontwerp op mooi omslag en illustrasies deur E. Caldwell

Libri-reeks van  klassieke jeuglektuur nr. 30