Sale!

Johnny CashMan in swart /

R110.00

Johnny Cash, een van Amerika se gewildste popsangers, was op die kruin van sy roem toe hy die pad byster geraak het. Hierdie is sy verhaal, in sy eie woorde, van sy val as ‘n dwelmmiddelverslaafde, sy stryd en sy oorwinning. Meer nog, is dit die verhaal van God se eindelose liefde en genade wat vir elke mens beskikbaar is.

Hierdie boek sal u vertel van ‘n lang-verlore seun wat teruggebring is… “U sal uitvind hoe ek geval het en hoe ek weer omgedraai het om God se liefde en vergiffenis te ondervind.

“Ek belowe dat ek my lewe sal openbaar net so duidelik en eerlik as wat ek maar kan”, sê Johnny Cash in die eerste paragrawe van hierdie boek.

1 in stock

SKU: BIO.ALG.1006/10/19 Category:

Description

Varia Boeke

Geen datum

Hardeband met mooi omslag, sellotapemerke op binneblad en naam van vorige eienaar voorin geskryf

Oorspronklik in die VSA uitgegee onder die titel Man in black in 1975.

Afrikaanse vertaling deur N.J. Swart