Description
Uitgewer: Perskor
Datum: Eerste uitgae tweede druk 1984
Toestand: Hardeband met mooi en netjiese omslag boek in puik toestand
R85.00
In Joof en sy maats op Doringkruin neem Joof sy vriende op ‘n staptoer in die Laeveld – sommer om vir hulle al die bekende plekke en mooi uitsigte te wys.
Al gou egter, bevind hulle hulself in die een belewenis na die ander. Eerstens verdwaal Loot nadat hulle hul kapot geskrik het vir ‘n luiperd, dan beland hulle in ‘n vlammesee.
Dit is eintlik wanneer Joof-hulle betrek word in die raaiselagtigheid wat die inwoners van Doringkruin omhul, dat die leser besef daar is ernstige dinge op die spel, waarvan ‘n ontvoering maar net die punt van die ysberg is.
Out of stock
Uitgewer: Perskor
Datum: Eerste uitgae tweede druk 1984
Toestand: Hardeband met mooi en netjiese omslag boek in puik toestand