Jungle days, Paris Nights / Ramona Alexander

R190.00

In Jungle days Paris nights skryf Ramona Alexander oor haar groot liefde, Pieter Venter. Tot die dag van sy dood het sy hom hartstogtelik liefgehad. Nadat Romona vir Pieter in Ingrid Jonker, die ikoon van Suid-Afrikaanse digkuns, se arms gevind het, het Romona Amerika toe verhuis waar sy ‘n danser in die Moulin Rouge hotel geword het…

 

1 in stock

Description

Splinternuut

Sagteband in nuwe toestand

R190