Kaburu / Deon Opperman

R80.00

‘n Drama vir die verhoog.

In Kaburu word die gehoor gekonkonfronteer met die gevolge van emosionele trauma wat met die aktualiteit van die dag skakel, soos emigrasie, die Angolese bosoorlog en kriminele geweld Deur hierdie aktualiteite te belig, word die drama as’t ware ‘n spieël vir die gehoor. Elna en Bertus, wat reeds geruime tyd in Kanada bly, kom na Suid-Afrika vir Elna se pa se verjaarsdag. Hulle besoek lei tot ‘n hartverskeurende verantwoordking van keuses wat elke van die familielede voorheen uitgeoefen het.

Kaburu is die eerste keer by Aardklop Nasionale Kunstefees 2007 opgevoer.

Out of stock

SKU: DRA.ILS.023/11/21 Category:

Description

Protea Boekhuis

Vyfde Druk 2015

Sagteband boek met effense buigings op hoeke