Kakkerlak Tydskrif Uitgawe 5

R25.00

98 in stock

Category:

Description

Gepubliseer in 2006 as uitgawe 5

Splinternuut

Skrywer van die kwartaal is Koos du Plessis as liedjieskrywer

Ons besoek die kusdorpie Melkbosstrand en kuier by n klomp bekendes.