Kammaland / Helena Lochner

R80.00

Vyftien stories vir kinders uit die verhaleskat van Helena Lochner. Die meeste van hierdie verhale het ook verskyn in die Eekhoringboekies wat vroe?r in aantreklike slapbandboekies verskyn het

Out of stock

SKU: KIN.TEO.011/10/17 Category:

Description

Uitgegee deur Human & Rousseau,

Eerste uitgawe, derde druk, 1975,

Meer as 50 tekeninge deur Dorothy Hill,

Hardeband met mooi en netjies stofomslag boek in nuwe toestand

R80