Kampvuurstories raak nooit op nie / Abel Botha

R120.00

Hier is nog ‘n boek uit die pen van Abel Botha met stories wat om verskeie kampvure vertel is. Ware jag- en avontuurstories en ook stories oor jagverwant dinge soos jagkampe en kosmaak om die kampvuur.

Available on back-order

SKU: JAGVERHALE. ABE.011/11/19 Category:

Description

Uitgegee deur die skrywer

Datum: 2018

Toestand: Splinternuut

Foto op die agterblad van “Bloukop”

Die skrywer Abel Botha