Description
HAUM
Eerste Afrikaanse uitgawe 1977
Hardeband met stofomslag, vlek op die omslag voor en agter sigbaar
Afrikaans verwerk deur Leo van der Westhuizen
Oorspronklike titel: Kapt’n Konney und seine Freunde suchen das Geisterschiff – 1974

Original price was: R75.00.R60.00Current price is: R60.00.
Iewers op die see by Klinkerbaai dryf ‘n skip sonder lig en waarskynlik sonder ‘n mens aan boord. Dié skip verskyn en verdwyn en laat mense skrik. Die hawekaptein moes eintlik nie vir Kallie en sy maasts daarvan laat hoor het nie, maar hulle het in elk geval see-ore … en ‘n groot avontuurlus én murg in hul pype…
1 in stock