Kassie en Kaptein / Anna Minnaar-Vos

R85.00

Kassie en Kaptein is ‘n lekkerlees spannende verhaal wat vanaf die begin tot die einde boei. Kassie en sy maats én die hond Kaptein sal lank deur die leser onthou word, want Kassie is nie sommer so ‘n seuntjie nie en Kaptein is  baie beslis nie ‘n alledaagse brak nie. Het hy dan nie “koninklike” bloed in sy are nie?

1 in stock

SKU: KIN.WAV.004/4/21 Category:

Description

Tafelberg

Vierde druk 1973

Hardeband met mooi gekleurde omslag, boek in puik toestand, verbruining op binnebladsye