Kavod Adonai – Die vrese van die Here / Marzanne LeRoux van der Boon

R120.00

Out of stock

SKU: GEE.BFL.001/11/21 Category:

Description

Luxi Verbi

Eerste uitgawe, eerste druk in 2013

Sagtebandboek in puik toestand, toon nog nuut.

Omslagonntwerp deur Marthie Steenkamp

Die sesde roman in die Israel-reeks.

Boeke wat verskyn het in die Israel-reeks:

Granate bloei in Jerusalem
Hatikvah: Land van hoop
Shomer Yisra’el : Beskermer van Israel
Tiferet Yisra’el : Die roem van Israel
Go’el Yisra’el :Verlosser van Israel