Kerkordeboekie van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

R55.00

Boekie soos gewysig deur verskillende sinodes. Hierdie Kerkordeboekie is bedoel om aan elke leser al die moontlike inligting byderhand te gee. Dit is opgedeel in verskillende afdelings – en elke afdeling begin met sy eie nommering. Die doel hiervan is om in die toekoms net die gedeeltes wat gewysig word, te vervang, eerder as om al die kostes van vooraf aan te gaan met die druk van volledige boeke.

Name van Deputate van jaargroepe 1991-1993, sowel as 1994-1996 en 1997-1999 word voorin boekie gemeld.

1 in stock

SKU: GEE.REL.0242 Category:

Description

Uitgewer: Admin Buro van Geref Kerke

Datum: 1998

Toestand: Sagteband boek met vou in voorblad , inhoud waarskynlik nooit gelees nie, blaaie styf en netjies