Keurige mieliegeregte / J. Walter Thompson

R45.00

Interessante inleiding in hierdie kookboek: Die mielie in ons daaglikse lewe en ook ‘n Gebalanseerde dieet met mielies en allerlei lekker resepte. Boek is mooi uitgele met ‘n gekleurde foto hier en daar en verder sketse in oranje ink. Selfs resepte hoe om Slap pap, Gebakte pap, Poetoepap en Stywe pap te maak. Nogals kos uit die volksmond… OOk ander vreemde reseptes soos ‘n Roemeense resep by name Malai.

1 in stock

SKU: KOO.ALG.2003/14 Category:

Description

Uitgewer: Die mielieraad

Datum: Geen datum (70’s?)

Toestand: Hardeband boek geringbind, boek nog in puik toestand