Kinders van die aarde: verhaalbundel / saamgestel deur Charles Fryer

R60.00

Verhale van verskeie bekende skrywers is in hierdie bundel opgeneem:

Abraham de Vries, E Kotze, Pirow Bekker, Dolf van Niekerk, Collie van Molendorf, Chris Barnard en Margaret Bakkes en nog vele meer…

Out of stock

SKU: KOR.DON.013/15/2/18 Category:

Description

Uitgewer:  Tafelberg

Datum: Derde druk 1989

Toestand: Sagteband in mooi en skoon toestand