Kinders van die duine: Die lewe en omgewing van die Kalahari Boesman van weleer / Fritz Eloff

R800.00

Hierdie fantastiese boek is baie skaars en onverkrygbaar. Propvol stories met volkleurfotos, lyste van plante en diere wt in die Kalahari Gemsbokpark voorkom. Hy vertel van die boesmans van die Kalahari en die  wêreld waarin hul geleef het, plantgemeensakppe, Panne, bome uitgebreide stuk in hoofstuk 3 oor die lewe van die boesman van voor tot agter, Die dierelewe van die Kalahari, Kampvuurstories soos hy vir sy kiinders sou vertel as hy van die veld af sou terugkom, Grondstudies, Waterstudies, Klimaatstudies en nog baie baie meer. Die boek is ‘n waardige koffietafelboek vir enige Kalaharikind (-mens)!

“Ek het sover moontlik die omgewing waarin die Boesmans in harmonie geleef het probeer skets.  Die lywige lyste van dier- en plantsoorte agter in die boek sal voornemende besoekers aan die Kalahari in staat stel om goed voorbereid te wees wanneer hulle die gebied besoek.  Ek deel my wedervaringe en heimweë as ‘n “baie lang kampvuurstorie” met jou uit my wetenskaplike pen. Lekker lees.” –  Fritz Eloff –

Out of stock

Description

Uitgewer: Kejafa Knowledge works

Datum: Eerste uitgawe eerste druk 2012

Toestand: Hardeband met gekleurde glansvoorblad en boonop geteken deur Fritz Eloff.

Mede-outeur:  Kobus du Toit