Klappermannetjie St. III / opgestel deur J.J. van Zyl

R55.00

39 kort stories waarvan sekere stories ook met ‘n pragtige penskets vergesel is. Elke storie beslaan een tot drie bladsye. Verskeie skrywers se name is vermeld soos Sita, Fides Loubser, A.M.F. Dirker, J.G. Weyers, Bess Spruyt-Lambrechts, M. Maree, Hugo Barnard,  Andriesa Boshoff, Nelly, J. Ingram-Barrish, Johann Bekker, Sophie Meiring

Boek het agterin ‘n klein woordeboekie vir woorde gebruik in die stories.

2 in stock

SKU: KIN.ALG.063/4/20; KIN.ALG.063(2)/4/20 Category:

Description

Voortrekkerpers

Geen datum

Sagteband met harde buiteblad x bibboek met stempels maar nog mooi en stewig, skoolstempels in boek

Reeks: Die president-reeks St. III

Illustrasies: Janus Kotze