Kleur in jou tuin regdeur die jaar / Nancy Gardiner

R100.00

Inhoud:

Die Kleurwiel

Ontwerp met kleur en ‘n lys van verskeidenheid kleur in jou tuin met volkleur foto’s regdeur die boek ter illustrasie

Randakkers

Die skadutuin

Strukture & Meubels

Plantlys met uitgebreide botaniese- en volksname

Ordentlike indeks agterin wat jy kan gebruik vir soektogte van plantname of enige iets oor tuine

1 in stock

SKU: NIE-FIKSIE.HUM.433/2012 Category: Tags: ,

Description

Metz Press

Eerste uitgawe 2001

Sagteband boek in nuwe toestand lyk en voel of dit nooit gebruik is nie… (ongelukkig ‘n inskripsie aan die vorige eienaar voorin boek onder die buitebladflap