Kleure van liefde: in lewe en sterwe en daarna / Marthie Momberg

R75.00

Kleure van liefde is ‘n ware verhaal wat hom afspeel teen die agtergrond van ‘n dodelike siekte en die onverwagse verloop daarvan.

Derik Momberg, ‘n Comrades-hardloper en sielkundige met ‘n teologiese agtergrond, word op 41-jarige ouderdom met leukemie gediagnoseer. Saam met sy voru ontdek hy dat daar niks is om te vrees nie.

Hulle verhaal bied bo alles ‘n perspektief op vrede en aanvaarding van die dood as ‘n wonderlike dimensie.

Out of stock

SKU: BIO.BOE.009/02/17 Categories: ,

Description

Uitgewer:  Hemel en See

Datum: Eerste uitgawe eerste druk 2000

Toestand: Sagteband in mooi en skoon toestand

UITGELEEN