Komaan, Swart Ster! / Scott O’Dell

R90.00

Hulle is ‘n span- die jong Eskimo-meisie en die wit hond, gedeeltelik poolhond, maar oorwegend wolf, met sy ysblou oë en ‘n ster op die voorkop – ‘n span, ja, maar op ‘n manier is Swart Ster eintlik die leier.

Moregloed het nooit kon droom dat sy haar pa se plek sou moes inneem in die Iditarond nie, die moordende hondeslee-ren oor ‘ n afstand van meer as duisend myl tussen Anchorage en Nome in Alaska. Dit is vir haar wonderlik om die sleeysters te hoor sing, om die wind teen haar te voel aanwaai, die pad te sien verbyskiet en die honde wat met platgetrekte ore laat ooplê voor. Maar daar dreig ook gevaar : die verblindende witsig wat met eens haar hele wêreld uitwis, die yslike eland, of moose wat skielik haar pad versper, en die ys… altyd die ys…

1 in stock

SKU: JEUG.DON.006/6/28 Category: Tag:

Description

Uitgewer: Human & Rousseau

Datum:  Eerste Afrikaanse vertaling 1990

Toestand: Sagteband in mooi en skoon toestand

Oorspronklike titel: Black star, Bright Dawn

Vertaling: Dorothea Krige

Bandillustrasie: Ted Lewin