Description
Tafelberg
Vierde druk 1975
Hardeband met gekleurde voorblad heelwat potloodaantekeninge in boek
R40.00
n Spel van Ananchronismes en ‘n Ananchronisme.
Hierdie stuk is geskryf in opdrag van die Nasionale Toneelorganisasie, en is die eerste keer in Bloemfontein met die Uniefees 1960 opgevoer.
Die spelers was:
Massie – Vicki Vosloo
Ben – Johan Malherbe
Lenie, Moeder van Massie – Sann de Lange
Mevrou Strauss – Ester Mentz
Mevrou Vosloo – Elsa Fouché
Die rektor – Schalk Jacobsz
Professor Vosloo – Salie Vermaak
Professor Bosman – Gerry Albertse
Eduard Bokkh – Philip Grobler
Bode van die hof – John Botha
Die regie is waargeneem deur Anna Neethling-Pohl.
Out of stock
Tafelberg
Vierde druk 1975
Hardeband met gekleurde voorblad heelwat potloodaantekeninge in boek