Kooperasie-stories op Donderdag / P.G. du Plessis

R80.00

Baie lesers van die Donderdag-rubriek van P.G. du Plessis in Die Transvaler het gevra dat die verhale in meer permanente vorm gepubliseer moet word. Aan die versoek word hiermee voldoen  – ook omdat hierdie verhale ‘n nuwe aanslag in die Afrikaanse joernalistiek (en dalk letterkunde?) verteenwoordig.

1 in stock

SKU: FIKSIE.CDON.012/10/19 Categories: ,

Description

Uitgegee deur Perskor Uitgewery

Eerste uitgawe, eerste druk, 1980

Stofomslag ontwerp en tekeninge in boek deur Louw Henning

Hardeband met stofomslag met sellotape op elke hoek van omslag ter versterking

Stempels van biblioteek binne en ook DISCARDED stempels