Kraai-hulle / Anna Rothman

R85.00

Inhoud:

Voëls-kyk, Kraaie, Janfiskaal, Die Rooivalkie, Die reier, Bosluisvoëls, Die slanghalsvoël, Hoep-hoepies, Die Kiewietjie, Bleshoenders, Duiwe, Hadie die harridas, Trekvoëls en Die noordse sterretjie

 

Out of stock

SKU: KNF.DON.015/12/17 Category:

Description

Uitgewer: Tafelberg

Datum: Tweede uitgawe, eerste druk 1977

Toestand: Hardeband boek met mooi voorblad met skets op, boek in puik toestand, ligte skaafmerke op buiteblad

Tekeninge: Pragtige swart en wit tekeninge deur C.T. Astley Maberly

Bandontwerp: Horst Walter

Nota: Die boek is geteken deur die skrywer op 13.10.82.