Kringe in ‘n bos / Dalene Matthee

R95.00

‘n Houtkapper met ‘n rustelose siel. ‘n Legendariese olifantbul wat losbreek van sy trop . . . In die groen skemerwereld van die Outeniekwa loop hulle kringpaaie. Saul Barnard, deur sy mense verwerp en deur gewetenlose houtkopers tot kneg verneder; Oupoot, eindeloos agtervolg deur jagters. ‘n Man en sy dier-broer – saamgegooi in ‘n ongerepte oerbos, wat stuk vir stuk deur gouddelwers, boskappers en ander uitroeiers vernietig word.”

1 in stock

SKU: FIKSIE.ENIC.002/5/21 Category:

Description

Tafelberg Uitgewers

Eerste sagtebanduitgawe, tweede druk 1985

Sagteband in redelike netjiese toestand, hier en daar in potlood onderstreep

Buiteblad deur Helmut Starcke