Sale!

Laat my lammers wei / Ds. MJ Booyens

R110.00

Bybelse Geskiedenis met ‘n vereenvoudiging en kort toeligting van die Heidelbergse kategismus vir katikisasie, skool en huis.

1 in stock

SKU: GEE.LIN.003/6/12/23; GEE.ALG.022/04/23 Category:

Description

Pro Rege-pers Beperk

Vyfde druk 1976

Sagtebandboek in gebruikte toestand, puntjies toon verweer, inhoud nog definitief bruikbaar ten spyte van verweer op die boek

Ook ‘n paar kaarte in die boek:

Bladsy 32 – Kaart van Palestina,

bladsy 81 : Kanaan tydens die Ou testament,

Bladsy 177 : Palestina ten tyde van die Nuwe Testament

Bladsy 273: Sendingreise van Paulus