Langs die buffelpad deur Evert F. Potgieter

R70.00

Daar wag gevaar en spanning op die jagter wat Langs die buffelpad die spoor van hierdie gevaarlike diere volg. Die gekweste buffel lê sy agtervolger met al die sluheid, haar en krag van sy soort voor. En vir die ervare jagter is elke tree op die bloedspoor een van afwagting – en die dood…

1 in stock

SKU: FIKSIE.JAG.ALG.004/12/22 Categories: , Tags: , ,

Description

Uitgegee deur Voortrekkerpers

1965

Hardeband met mooi en netjiese stofomslag, bruin merke op die kant van die boek, lyk of dit water gekry het, teks nog skoon