Latjieboud en die horingsmanooi / Theuns Kotze

R80.00

Wat maak dit saak as ‘n skaapwagter ‘n ooi laat wegraak, as ‘n jong man op ‘n aand nie by sy nooi kan gaan kuier nie omdat dinge op die plaas skeefgeloop het? As ‘n seun aan die slaap raak toe hy moes gaan werk het? Daar is soveel groter, belangrike dinge…

Maar in die verhale van Theuns Kotze leer ons in hierdie skynbaar onbenullige gebeurtenisse die mens ken in sy ware menslikheid, sy ideale om iets uit die lewe te haal, sy pogings om op sy manier, sin te gee aan sy bestaan. Ons leer die mnes ken waar hy staan teen ‘n lewe wat groter en sterker is as hy…

2 in stock

SKU: FIKSIE.MIC.002/03/17 Category:

Description

Uitgegee deur Tafelberg

Eerste druk 1972

Titelbladsy voor en agter is uitgeskeur, biblioteeksakke en stempels in boek