Legende van die spookvrou / Wille Martin

R60.00

In Legende van die spookvrou (1973) vind dr. Roelf Storm vir Ninon haweloos in die strate van Parys en hy help haar, trou met haar en bring haar terug na sy familie in die deftige herehuis buite Johannesburg Hy staan egter oënskynlik onverskillig teenoor haar vroulikheid en deel nie sy slaapkamer met haar nie. In die groot huis, Hawerland, is sy tussen mense en tog eensaam. Sy ontmoet die kunstenaar Chris von Gera en Roelf se vrygesel-broer, Dawie. Die groot raaisel is die identiteit van die Spookvrou van Hawerland, wat Ninon self een nag sien, die nag toe Roelf haar die eerste keer met hartstog gesoen het.

Out of stock

SKU: FIKSIE.JVW.019/2/18 Category:

Description

Uitgewer: Dagbreek-boekkring

Datum: 1973

Toestand:  Hardeband met stofomslag, blaaie effe vergeel boek stewig en skoon