Lennet wen die laaste rondte / Luitenant X

R85.00

Lennet lyk wel onskuldig, maar sy voorkoms is bedrieglik… Met sy vlymskerp verstand en ysere wilskrag is hy die bobaas-spioen van SEOD, die geheimsinnigste inligtingsdiens ter wêreld.

In sy jongste avontuur kry Lennet opdrag om die berugte kaptein Jacques Corsetier, alias Cordovan, uit die tronk te laat “ontsnap”. Cordovan is gearresteer omdat hy die Rooi Revolusie beplan, wat die Franse regering sal omverwerp sodat hy self diktator kan word. Indien hy “ontsnap”, kan hy SEOD op die spoor van sy trawante bring.

Maar Cordovan het iets anders in gedagte…

Out of stock

SKU: JEUG.DON.017/30/10/22 Category:

Description

Tafelberg Uitgewers

Eerste uitgawe eerste druk 1989

Sagteband met mooi gekleurde glansvoorblad boek in puik toestand, voorblad krul effens op

Oorspronklike titel: Langelot gagne la derniere manche – 1980

Vertaal deur Rita Elferink

Ander boeke in die Lennet-reeks:

Lennet en die spioene

Lennet en die ruimtevlug

Lennet en Operasie Newelvlek

Lennet en die satelliet

Lennet die die saboteurs

Lennet en die geheimsinnige meneer T

Lennet, spioen met die lang vingers

Lennet en die popster

Lennet teen die swart dood

Lennet en die raaisel