Lewe saam met die 1820-setlaars / Marian Robertson

R85.00

Die 1820-Setlaars het ‘n blywende bydrae tot die kultuur en geskiedenis van Suid-Afrika gelewer. Maar wie was hierdie mense? Hoekom het hulle na die Kaapkolonie geëmigreer en hoe het hulle die beproewing en swaarkry van die voorste linies oorleef?

Out of stock

SKU: KIN.ULU.001/10/17 Category: Tag:

Description

Uitgegee deur Struik

Hardeband met gekleurde glansvoorblad

Ongelooflike mooi illustrasies deur Angus McBride wat teks mooi ondersteun

R85