Sale!

Liam gaan wildtuin toe / Christina van Straaten

R100.00

Die kleurvolle illustrasies vergesel deur ‘n heerlike storie stel kinders in staat om wilde diere in hul natuurlike habitat uit te ken. Daar is talle wilde diere om te vind, identifiseer en te tel. Terwyl kinders die diere soek en tel word probleemoplossing en telvaardigheid ontwikkel. Die haas soek op elke bladsy verhoog die pret en ontwikkel die kind nog meer. Die boek is 240mm x 300mm, hardeband en 12 karton bladsye en is geskik vir hantering deur klein handjies en maklik om skoon te maak.

Die doel van die boek is om kleuters aan wilde diere bekend te stel.

Ouderdom 2+

1 in stock

SKU: KIN.KEJ.007/12/19 Category:

Description

Kejafa Knowledge Works

Eerste Afrikaanse uitgawe 2016

Hardeband kartonboek met 12 bladsye met gekleurde glansvoorblad nuut aangekoop