Liedjieboer: Lirieke met ghitaarakkoorde / Anton Goosen

R140.00

Inleiding deur Kerneels Breytenbach

Goosen is ‘n liedjieboer, en hy nooi die liefhebber van ligte Afrikaanse musiek om deel te hê aan die oes.

Out of stock

SKU: NIE-FIKSIE.MBD.004/3/18 Category:

Description

Uitgewer: Tafelberg

Datum: Eerste uitgawe, eerste druk 1981

Toestand: Sagteband in nuwe en mooi stewige toestand