Lukas, die geliefde geneesheer / Louise Prinsloo

R130.00

Wie was Lukas? Is die skrywer van die Lukas-Evangelie en die Handelinge van die Apostels werklik dieselfde persoon?  Is hy die gelowige wat Paulus op sy sendingreise vergesel het, die “Geliefde geneesheer” van wie Paulus skryf, die vertroueling wat hom in die gevangenis in Rome bygestaan het?

Out of stock

SKU: GEE.LOU.009/2011 Category: Tag:

Description

Uitgewer:  Protea Boekhuis

Datum: 2010

Toestand: Sagteband splinternuut, boodskap aan vorige skrywer voorin en geteken deur skrywer op 30/6/2011