Description
Carpe Diem
Eerste uitgawe derde druk 2009
Sagteband met mooi gekleurde glansvoorblad
R100.00
Jy het miskien honderde vrae oor jou lyf, jou tieties, en al die goed wat nog met jou gaan gebeur. Jy’s dalk woes opgewonde, maar miskien ook ‘n bietjie gestres. En dan wonder jy dalk oor seks. Nie omdat jy dit noodwendig wil doen nie. Jy’s net nuuskierig!
Jy wil net weet..
Shucks, so baie vrae – so min antwoorde…
Ontspan hierdie is soos ‘n persoonlike stap-vir-stap handleiding vir al jou vrae en worries.
Out of stock
Carpe Diem
Eerste uitgawe derde druk 2009
Sagteband met mooi gekleurde glansvoorblad