Lyfslim vir meisies / Gretha Wiid (DVD vir ouers ingesluit)

R170.00

Hoekom wag tot jou kind die verkeerde inligting oor haar lyf, seks en seunsdinge by maats kry en dit dan probeer regstel? Seksualiteit is ’n seën, mits dit reg hanteer word.

GRETHA WIID skryf reguit en eerlik omdat tieners asseblief tog net die waarheid wil weet oor moeilike issues soos grootword, seks en die teenoorgestelde geslag. Dié pakket is soos ’n persoonlike stap-vir-stap-handleiding vir al die vrae en worries wat meisies van 11 jaar en ouer mag hê.

Out of stock

SKU: NIE-FIKSIE.CAR.001/7/19; NIE-FIKSIE.CAR.002/7/19; NIE-FIKSIE.CAR.003/7/19; NIE-FIKSIE.CAR.004/7/19 Category:

Description

Carpe Diem

Sesde uitgawe eerste druk 2019

Sagteband boek met ‘n DVD by vir ouers

DVD: Hoe om met jou kind oor seks te praat