Maak gereed vir skool

R200.00

Gids vir ouers: Die aktiwiteite in hierdie boek pas die eerste leerbeginsels eenvoudig en prettig toe – die ideale voorbereiding vir die skool.

Ingesluit in hierdie boek:

Oefenbladsy om skrif of spelling op te toets en kan weer uitgevee word

Maak gereed vir skool

Kyk en trek na

Kyk, trek na en teken

Pas en sorteer

Vorms en name

Wat is anders? Omkring die een wat anders lyk…

Sorteer: Groot groter grootste

Reenboogwoorde

Pas en sorteer

Tel en vra

Syfertorings

Letteroefening – met plek langsaan om die A-Z letters na te maak / te trek

Letter pasmaats

Vul die letters in

Syferoefening

Hoeveel diere?

Vul die syfers in

Oefenbladsy

Out of stock

SKU: KIN.GRA.001/5/19 Category:

Description

Priddy Books

Hierdie uitgawe is in 2009 gepubliseer

Groterige boek met volkleur prente en plek vir aktiwiteite vir omring en numering van feite of letters

Wat ‘n waardevolle boek! Kan oor en oor gebruik word. Gebruik net ‘n koki pen (probeer eerder ‘n NIE-permante koki pen) en agterna kan die merke wat die kind gemerk het, weer verwyder word met bietjie terpentyn op ‘n lappie.